Openbaring
Tydens
paasnaweek 2013 sien ek in die Gees hoe word Jesus gekruisig. Ek sien die groot houtkruis en wanneer hulle
vir Jesus van die kruis afhaal en Hom balsem, verdwyn die houtkruis en in die
plek van die kruis verskyn ‘n groot dieprooi roos wat in knopstadium is. Die roos vat die hele prentjie van die kruis
weg, en al wat ek sien is die pragtige roos.
En dan hoor ek God se: “Jesus is
die Roos van Saron”
.jpg)